Mandaryns
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Mandaryns |
- IPA: [mɑndɑˈrəɪ̯ns]
- مَنْدَرَیْنْسْ
- (taal) 'n Sjinees-Tibettaanse taal met ongeveer 873 miljoen sprekers; die amptelike taal van Sjina en Taiwan en een van die amptelike tale van Singapoer.
- ISO/DIS 639-3: cmn
- SIL: CHN
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Mandaryns.