slaptjip
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| slaptjip | slaptjips |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| slaptjippie | slaptjippies |
- slap•tjip
- Stafie van 'n aartappel wat diepgebraai is en ongeveer so lank soos 'n vinger gesny is.
- Slaptjips was oorspronklik 'n Belgiese spesialiteit, maar het intussen dwarsoor die wêreld 'n gewilde vullende bygereg geword wat dikwels by wegneem-eetplekke verkoop word.
| Vertalings: slaptjip | |||
|---|---|---|---|
| |||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor slaptjip.