Gaan na inhoud

sodra

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voegwoord
sodra
so•dra
Skielik wanneer aan 'n bepaalde voorwaarde voldoen word.
Sodra die verkeerlig rooi is, sit die kraaie die okkerneute op die pad neer.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: as soon as(en)
Frans: dès que(fr)
Nederlands: zodra(nl)