speel
Afrikaans (af)
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | speel |
Verlede Tyd | ek | het gespeel |
Werkwoord
Betekenisse
- Iets doen wat geniet word; mekaar vermaak; aangenaam besig hou.
- Aan 'n sport of speletjie deelneem.
- Optree in 'n fliek of toneelspel.
- Grappies maak of iemand terg.
- Musiek maak op 'n musiekinstrument.
Voorbeeldsinne
- Die kinders speel buite.
- Pietie speel tennis.
- Jannie speel die rol van Tarzan.
- Ek speel net met jou.
- Sannie speel die klavier.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Uitspraak
- Hulp:IPA: [spel]
-
(lêer)
Werkwoord
Betekenisse
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van spelen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van spelen
- gebiedende wys van spelen
Voorbeeldsinne
- 1.: Ik speel.
- 2.: Speel je?
- 3.: Speel!