Gaan na inhoud

spotprent

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Zapiro teken ’n spotprent van Nelson Mandela.
Enkelvoud Meervoud
  spotprent     spotprente    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  spotprentjie     spotprentjies  
spot•prent
Prent van 'n persoon wat so geteken is dat mense daaroor lag; 'n komiese karikatuur.
In standerd agt publiseer S.G. Smidt ’n spotprent “Onderweg na die skool” in die koerant wat ’n onderwyser onder ’n sambreel uitbeeld terwyl ’n leerling sopnat reën.

    Vertalings

  Vertalings:    spotprent
Engels: caricature(en), cartoon(en)
Nederlands: spotprent(nl)