Gaan na inhoud

spraak

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  spraak     —  
spraak
  1. Die vermoë om te praat.
  2. Manier van praat (van 'n persoon of groep).
  1. Met breinskade kan die persoon se spraak nadelig beïnvloed word.
  2. Ek het hom aan sy spraak herken.

    Vertalings

  Vertalings:    spraak
Engels: speech(en)
Nederlands: spraak(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor spraak.