Gaan na inhoud

sprinkel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  sprinkel 
Verlede Tyd  ek   het gesprinkel        
sprin•kel
Druppels of korreltjies versprei en laat val.
Sprinkel koeksoda onderaan jou deurkosyne om miere weg te hou.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sprinkle(en)
Nederlands: sprenkelen(nl)