Gaan na inhoud

spyskaart

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Spyskaart.
Enkelvoud Meervoud
  spyskaart     spyskaarte  
spys•kaart
Lys van die kossoorte wat by 'n maaltyd bedien word.
Die spyskaart bestaan hoofsaaklik uit hamburgers, biefstuk, hoender, ribbetjies, pizzas en slaaie.

    Vertalings

  Vertalings:    spyskaart
Engels: menu(en)
Nederlands: spijskaart(nl)