stal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Perdestal.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  stal     stalle    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  stalletjie     stalletjies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Behuising vir mak diere soos perde of koeie

    Voorbeeldsinne

  1. Twee smaakvol gerestoureerde stalle wat deel is van een van die oudste huise in Murraysburg.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: stable(en)
Nederlands: stal(nl) m

Verwysings