stamina
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
stamina | — |
Woordafbreking
- sta•mi•na
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Energie en krag om voort te gaan om iets oor 'n lang tydperk te doen; krag van volgehoue inspanning of weerstand teen swaarkry, siekte, ens.
Voorbeeldsinne
- 'n Langafstand-atleet moet stamina hê.
Vertalings
Vertalings: stamina | |||
---|---|---|---|