standplaas
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| standplaas | standplase |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| standplasie | standplasies |
- stand•plaas
- Staanplek; toegekende plek waar iets of iemand kan staan of wag.
- Waar iemand gevestig of gestasioneer is; waar 'n amp gesetel is.
- Maar toe mynbou op die grond misluk, is dit omskep in dorpspersele teen £15 per standplaas.
- Weens die verskuiwing van die standplaas van die posmeester-generaal van Potchefstroom na Pretoria, is aangekondig dat Jeppe as posmeester van Pretoria aangestel is.
| Vertalings: standplaas | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor standplaas.