stele
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Etimologie
- [Grieks stele staande blok]
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
stele | steles |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Regop, plat pilaar of steen met meestal inskripsies of 'n ontwerp daarop.
- (plantkunde)'n Weefsel in die vorm van 'n silinder, wat die kern/pit van 'n sekere plant uitmaak.
Sinonieme
- Grafsuil - gedenkteken op 'n graf in die vorm van 'n suil
Vertalings
Vertalings: stele | |||
---|---|---|---|
Selfstandige naamwoord
stele