Gaan na inhoud

stelsel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  stelsel     stelsel    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  stelseltjie     stelseltjies  
stel•sel
'n Geordend geheel; 'n samestel van afhanklike dele.
Die endokriene stelsel is die versameling kliere van ’n organisme wat hormone direk in die bloedvatstelsel afskei sodat dit na afgeleë organe gestuur kan word.

    Sinonieme

sisteem

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: system(en)
Nederlands: stelsel(nl)