sterre

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  ster     sterre    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  sterretjie     sterretjies  

Woordafbreking

ste•re

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Meervoud van ster; meer as een ster.

    Voorbeeldsinne

Talle sterre is snags van die Aarde af sigbaar.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: stars(en)
Nederlands: sterren(nl)