sterrewag

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
sterrewag | sterrewagte |
Woordafbreking
- ster•re•wag
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (sterrekunde) 'n Observatorium vir sterrekundige doeleindes.
Voorbeeldsinne
- In 'n sterrewag word sterre en ander hemelliggame bestudeer.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sterrewag.