stoel
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
stoel | stoele |
Betekenisse
- Meubelstuk hoofsaaklik gemaak vir een persoon op 'n slag om op te sit. Vergelyk bank.
- Stoelgang.