Gaan na inhoud

stofnaam

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  stofnaam    stofname    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  stofnaampie     stofnaampies  
stof•naam
(taalkunde) 'n Selfstandige naamwoord wat iets aandui wat nie getel kan word nie. Die meervoud word nie gebruik om die hoeveelheid aan te dui nie, maar eerder om meervoudige soorte aan te dui.
  1. Die woord koffie in "Jannie drink baie koffie" is 'n stofnaam.

    Vertalings

  Vertalings:    stofnaam
Engels: mass noun(en)
Nederlands: stofnaam(nl) m