stootskraper
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| stootskraper | stootskrapers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| stootskrapertjie | stootskrapertjies |
- stoot•skra•per
- Meganiese toestel vir die verskuiwing van grond en die gelykmaak van paaie.
- Stootskrapers word dikwels gebruik in padbou, konstruksie, mynbou, bosbou, die skoonmaak van grond, die ontwikkeling van infrastruktuur, en enige ander projekte wat hoogs mobiele, kragtige en stabiele grondverskuiwingstoerusting benodig.
| Vertalings: stootskraper | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor stootskraper.