stophorlosie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| stophorlosie | stophorlosies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| stophorlosietjie | stophorlosietjies |
- stop•hor•lo•sie
- Die soort draagbare horlosie wat gebruik word om tye te meet, soos by 'n atletiekbyeenkoms.
- Sommige digitale horlosies kan ook as ’n alarm en stophorlosie gebruik word.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|