struktuur
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| struktuur | strukture |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| struktuurtjie | struktuurtjies |
- struk•tuur
- Samestelling; die interne opmaak van 'n geheel;
- Bouwyse; vorm; die manier waarop 'n saamgestelde geheel opgebou is.
- Die voëls het 'n ongelooflike struktuur van stokkies en weggegooide items opbou.
- Hy studeer die struktuur van haar gesig.
| Vertalings: struktuur | |||
|---|---|---|---|