studeer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | studeer |
| Verlede Tyd | ek | het gestudeer |
- stu•deer
- (onderwys) 'n Leerder aan 'n onderwysinrigting wees; 'n kursus volg en kennis verwerf.
- Jou beywer om iets te leer; op onderrigmateriaal konsentreer om dit jou eie te maak.
- Hy studeer medies aan die Universiteit van die Vrystaat.
- Sy studeer tans vir die eindeksamen.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|