Gaan na inhoud

tandvleis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tandvleis.
Enkelvoud Meervoud
  tandvleis     tandvleise    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  tandvleisie     tandvleisies  
tand•vleis
Die vleis op die tandkasse.
Die wortels van die tande word deur tandvleis bedek.

    Vertalings

  Vertalings:    tandvleis
Engels: gum(en)
Nederlands: tandvlees(nl)