tannie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| tannie | tannies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| tannietjie | tannietjies |
- (familie) Jou pa of ma se suster.
- Informele aanspreekvorm teenoor 'n vrou wat ouer as jy is (in plaas van die formele mevrou).
- Enige ouer dame.
- Sy is my tannie.
- Tannie, kan tannie asseblief ons bal aangee.
- Die tannie het vir ons koekies gebak.
| Vertalings: Jou pa of ma se suster. | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: Enige ouer dame. | |||
|---|---|---|---|