familie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search
'n Familie in Tanzanië.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  familie     families    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  familietjie     familietjies  

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

  1. 'n Groep mense wat getroud is of deur middel van ouer-kind-verhoudings verbind is.
  2. (biologie) 'n Takson, 'n groep diere of plante, onderdeel van 'n orde en bestaande uit een of meer genera.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

  1. 'n Familie is meer as 'n netwerk van genetiese verhoudings tussen mense, dit is hoofsaaklik 'n kulturele en nie net 'n biologiese verskynsel nie.
  2. Die Horingdraers (Bovidae) is die grootste familie van ewehoewige soogdiere.

   Arrow Blue Up 001.svg Hiperonieme

orde

   Arrow Blue Down 001.svg Hiponieme

genus

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   
Engels: family(en)
Nederlands: familie(nl)

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor familie.