teëstelling

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  teëstelling     teëstellings, teëstellinge  

Woordafbreking

teë•stel•ling

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Die teenoorgestelde; in kontras.

    Voorbeeldsinne

'n Man is 'n manlike menslike volwassene, in teëstelling met 'n volwasse vrou.

    Sinonieme

teenstelling

    Afkorting

teenst.

    Vertalings

  Vertalings:    teëstelling
Engels: antithesis(en), contrast(en)
Nederlands: tegenstelling(nl)