tegniek
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| tegniek | tegnieke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| tegniekie | tegniekies |
- teg•niek
- Vakkennis; vakkunde; die vaardighede om iets tot stand te bring.
- Bedrewenheid om iets ingewikkelds te doen; metodes wat iemand inspan om 'n taak te verrig/ te presteer.
- Watter tegniek het die skilder hier gebruik?
- In teenstelling met bors-, rug- en vryslag, vereis vlinderslag 'n goeie tegniek.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|