teleskoop

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
teleskoop | teleskope |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
teleskopie | teleskopies |
Woordafbreking
- te•le•skoop
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Instrument wat gebruik word om die hemelruim te bestudeer.
Voorbeeldsinne
- Terwyl 'n verkyker ontwerp is om op relatief kort afstande te gebruik, is 'n teleskoop ontwerp vir sterrekundige waarnemings, dus op baie groot afstande.
Vertalings
Vertalings: teleskoop | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor teleskoop.