teleurstel
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | stel teleur |
| (in bysin) | ... dat ek | teleurstel |
| Verlede Tyd | ek | het teleurgestel |
- te•leur•stel
- Nie aan verwagtinge voldoen nie; iemand op onaangename wyse verras, dikwels deur 'n belofte te breek.
- Ons hoef hulle nie langer teleur te stel nie.
- Die kwartaallikse resultate van die vliegtuigvervaardiger het beleggers teleurgestel.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|