tenk
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| tenk | tenks, tenke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| tenkie | tenkies |
- tenk
- 'n Groot sluitbare vat, meestal van metaal, waarin vloeistof geberg word.
- 'n Gepantserd en swaar bewapende oorlogsvoertuig op rusperbande.
- Die motor se tenk is vol petrol.
- Die invoering van die tenk het 'n deurbraak in die stagnasie van loopgraafoorlog teweeggebring.
| Vertalings: tenk | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor tenk.