Gaan na inhoud

terselfdertyd

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bywoord
terselfdertyd
Van Nederlands terzelfder tijd. Waarskynlik 'n leenvertaling van Duits zur selben Zeit. Die uitgang -er van ter en van selfder wys dat tijd as vroulik gesien word, soos Zeit in Duits. Die Nederlandse woord "tijd" was nogtans manlik. Die oudste vermelding is in die Amsterdamsche courant van 10-02-1757.[1]
ter•self•der•tyd
Wys dat die gebeurtenis in dieselfde tyd plaasvind
  1. Terselfdertyd het hulle gemaan teen die onderdrukking van die gewone man.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: simultaneously(en)
Nederlands: terzelfder tijd(nl), tezelfdertijd(nl), tegelijkertijd(nl)