Gaan na inhoud

terugkeer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek terugkeer  
Verlede Tyd  ek  het teruggekeer        
te•rug•keer
Gaan terug na 'n plek of situasie van waar iemand vandaan kom.
Toe Odusseus eindelik terugkeer, vermom as ’n ou boemelaar, vind hy uit Penelope het getrou aan hom gebly.

    Vertalings

  Vertalings:    terugkeer
Engels: return(en)
Nederlands: terugkeren(nl)
Enkelvoud Meervoud
  terugkeer    
Die handeling van teruggaan na 'n vroeëre plek of situasie.
Victor Matfield maak sy terugkeer as kaptein in Junie 2014 nadat Jean de Villiers beseer is.

    Vertalings

  Vertalings:    terugkeer
Engels: return(en)
Nederlands: terugkeer(nl)