terwyl
Voorkoms
| Voegwoord |
|---|
| terwyl |
- ter•wyl
- Gedurende die vermelde tyd; in die verloop van ander gebeure.
- Hoewel; ofskoon.
- Terwyl hulle gespeel het, het die juffrou toetse gemerk.
- Hy doen dit toe, terwyl hy voor sy siel weet dat dit verkeerd is.
| Vertalings: terwyl | |||
|---|---|---|---|