tier
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
tier | tiers |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
tiertjie | tiertjies |
- tier
- (soogdiere) 'n Vleisetende soogdier wat tot die familie van katagtiges ( Felidae) behoort; een van die vier 'groot katte' wat tot die genus Panthera behoort.
- Tiere is jagtende roofdiere wat veral in Indië, Sjina en Siberië voorkom.
Vertalings: tier | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor tier.