tikmasjien
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| tikmasjien | tikmasjiene |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| tikmasjientjie | tikmasjientjies |
- tik•mas•jien
- (gereedskap) Toestel met sleutels waarmee skryftekens op 'n vel papier gedruk word.
- Voor die tikmasjien uitgevind is, was briewe en amptelike dokumente deur klerke per hand geskryf.
| Vertalings: tikmasjien | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor tikmasjien.