til
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| til | tille |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| tilletjie | tillletjies |
- 'n Behuising vir mak duiwe
- 'n Apparaat waar betaling vir goeters of dienste opgeteken en waarin die geld bewaar word
- 'n Uitstulping in hout wat die houtvate gedeeltelik of geheel kan verstop[1]
| Vertalings: 1. Behuising vir duiwe | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Apparaat vir betalings | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. Uitstulping in hout | |||
|---|---|---|---|