Gaan na inhoud

tiptol

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Tiptol.
Enkelvoud Meervoud
  tiptol     tiptolle  
(voëls) 'n Sangvoël wat tot die familie Pycnonotidae behoort.
Op die Kaapse tiptol se kop pronk 'n klein kuifie.

    Vertalings

  Vertalings:   1. 'n sangvoël wat tot die familie Pycnonotidae behoort

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tiptol.