titel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| titel | titels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| titeltjie | titeltjies |
- ti•tel
- Opskrif van 'n boek of ander dokument.
- Akademiese of adellike aanduiding van 'n persoon; rangnaam; erenaam.
- Die titel van die boek is 'Skeikunde vir die leek'.
- Die titel van 'doktor' is aan hom verleen.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|