toegelaat
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | laat toe |
| (in bysin) | ... dat ek | toelaat |
| Verlede Tyd | ek | het toegelaat |
- toe•ge•laat
- Verlede deelwoord van toelaat; vergun; binnelaat.
- As jy dit eers toegelaat het, kan jy dit nie later weier nie.
- Hy is nie tot die eksamen toegelaat nie.
| Vertalings: toegelaat | |||
|---|---|---|---|