Gaan na inhoud

toelaat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek laat toe   
(in bysin)   ... dat ek toelaat  
Verlede Tyd  ek  het toegelaat        
toe•laat
  1. Nie onmoontlik maak of verbied nie; toestaan en nie verhinder nie; vergun.
  2. Toegang verskaf; binnelaat.
  1. As jy dit eers toelaat, kan jy dit nie later weier nie.
  2. Hy is nie tot die eksamen toegelaat nie.
«Iets oogluikend toelaat
Maak of 'n mens dit nie opmerk nie.

    Antonieme

verbied

    Vertalings

  Vertalings:    toelaat
Engels: allow(en), permit(en)
Nederlands: toelaten(nl)
Hulp:IPA: [ˈtu.lat]
   
(lêer)
toe•laat
  1. (bysin) enkelvoud teenwoordige tyd van toelaten
... dat ik toelaat.
... dat jij toelaat.
... dat hij/zij/het toelaat.