toejuig
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | juig toe |
(in bysin) | ... dat ek | toejuig |
Verlede Tyd | ek | het toegejuig |
- toe•juig
- Skree en hande klap om goedkeuring of bewondering te toon.
- Die skare sal die deelnemers wat hulle die meeste beïndruk het toejuig.
Vertalings: toejuig | |||
---|---|---|---|