toeken
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | ken toe |
| (in bysin) | ... dat ek | toeken |
| Verlede Tyd | ek | het toegeken |
- toe•ken
- Iemand uitkies en iets gee.
- Die skool gaan 'n prys vir die beste opstel toeken. Die prys is aan haar toegeken. Die groep ken sterre aan restaurante met die beste kos toe.
| Vertalings: toeken | |||
|---|---|---|---|