Gaan na inhoud

toendra

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die toendra-streke.
Enkelvoud Meervoud
  toendra    toendras  
toen•dra
(ekologie) Groot moerasagtige en boomlose vlakte in die noordelike poolstreke.
Die algemene klimaat op ’n toendra is ongunstig vir die groei van hoë plante.

    Vertalings

  Vertalings:    toendra
Engels: tundra(en)
Nederlands: toendra(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor toendra.