toktokkie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| toktokkie | toktokkies |
- tok•tok•kie
- (insekte)
Psammodes striatus, 'n kewerspesie wat met sy agterlyf op die grond klop om sy paarmaat te roep. - (speletjie) Speletjie waar kinders aan deure klop en dan weggehardloop.
- Die toktokkie is swart van kleur met rooibruin lyne oor sy lyf.
- Toktokkie is veral vroeër jare deur stout kinders gespeel.
| Vertalings: 1. Kewer | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Speletjie | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor toktokkie.