insek
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| insek | insekte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| insekkie | insekkies |
- in•sek
- 'n Geleedpotige diertjie met drie paar pote, met geen, een of twee paar vlerke.
- Kenmerkend van insekte is hulle ses pote en sommige insekte het ook 'n duidelike eksoskelet.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor insek.