topverkoper
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
topverkoper | topverkopers |
- top•ver•ko•per
- 'n Item wat in groot getalle verkoop (soos 'n boek of CD).
- Persoon wat die meeste items verkoop.
- Dalene Matthee se boek, Kringe in 'n bos (1984), was 'n topverkoper en is met die ATKV-Prosaprys vir goeie gewilde prosa bekroon.
- Jan is as die onderneming se topverkoper van die jaar aangewys.
Vertalings: topverkoper | |||
---|---|---|---|