Gaan na inhoud

tornado

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Tornado in Oklahoma.
Enkelvoud Meervoud
  tornado     tornado's    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  tornado'tjie     tornado'tjies  
tor•na•do
(weer) 'n Verwoestende warrelwind; draaiende, tregtervormige uitstulping onder 'n wolk tydens 'n onweersbui.
Die tornado word sigbaar as 'n dun buis, wat vanuit die wolk tot by die grond strek.
Hoe nouer die tregter word, hoe sneller begin die tornado draai.

    Vertalings

  Vertalings:    tornado
Engels: tornado(en)
Nederlands: tornado(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tornado.