tot

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Voorsetsel
tot

Uitspraak

Hulp:IPA: [tɔt]

Voorsetsel

    Betekenisse

Dui 'n bepaalde of bereikte plek/tyd/hoeveelheid aan.

    Voorbeeldsinne

Suid-Afrika het tot 1994 uit slegs vier provinsies bestaan.

    Vertalings

  Vertalings:    tot
Engels: to(en)
Nederlands: tot(nl)