tregterdroër

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tregterdroër     tregterdroërs  

Woordafbreking

treg•ter•droër

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(polimeertegnologie) :'n Installasie in die vorm van 'n tregter waarin met heet droë lug stukkies materiaal soos polimeerkorrels gedroog word. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hopper dryer(en)

Verwysings