trein
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| trein | treine |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| treintjie | treintjies |
- Van die Franse train, wat van die Latynse werkwoord trahere ("trek") afgelei is.
- Voertuig wat op 'n spoor beweeg en deur 'n lokomotief getrek (of gestoot) word; vervoermiddel wat uit een of meer trokke of waens bestaan.
- Die eerste trok van die trein is die lokomotief, wat die kragbron bevat en die res van die trein agterna sleep.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor trein.