Gaan na inhoud

tronk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die binnekant van 'n tronk.
Enkelvoud Meervoud
  tronk     tronke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  tronkie     tronkies  
Van Portugees tronco, van Latyn truncus.
Gevangenis; plek van aanhouding; 'n gebou of kompleks van geboue waar mense vir hul oortredings opgesluit word.
Mense wat in 'n tronk aangehou word, word gevangenes of prisoniers genoem.
Die personeel wat die tronk beman en bedryf word tronkbewaarders genoem.

    Sinonieme

gevangenis, tjoekie

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tronk.

    Vertalings

  Vertalings:    tronk
Engels: prison(en)
Nederlands: gevangenis(nl)